Sandy Duncan

Sandy Duncan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 20 Februarie 1946 (1946-02-20)
Tyler, Texas, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sandy Duncan (gebore 20 Februarie 1946) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Fox and the Hound (1981) en The Swan Princess (1994), en in die televisiereeks Funny Face (1971).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy